top of page
  • Facebook
  • Instagram
Elria - 'n brief aan my toekomstige bruid

’n Brief aan my toekomstige Bruid

Liewe Toekomstige Bruid

Hallo, ek is Elria, die grimeerkunstenaar agter die kwas. Ek lag maklik, luister graag en vind vreugde in die klein oomblikkies wat die lewe vir ons bied. Elke afspraak, elke gesig, elke storie – ek sien dit alles as ‘n voorreg en is opreg dankbaar vir elke geleentheid om hierdie gawe te mag uitleef. 

​

In 2023 was ek self ‘n bruid, so glo my as ek vir jou sê ek weet hoe belangrik dit is om iemand langs jou te hê wat luister en verstaan. Ek was ook daar; daarom is dit vir my belangrik om jou storie te hoor, jou styl te verstaan en ‘n rustigheid te bring op ‘n emosiebelaaide en opwindende dag.

​​

As Christen is my geloof die grondslag van alles wat ek aanpak. Ek glo die huwelik, en alles wat daaruit vloei, is een van die kosbare take wat God aan ons hier op aarde toevertrou het. Daarom sal dit vir my ‘n groot eer en voorreg wees om deel te wees van so ‘n spesiale seisoen in jou lewe.

WhatsApp Image 2025-10-11 at 10.24.48.jp

Gereed om jou datum by my vas te maak?

Klik gerus op die knoppie hier onder om na my pryse en pakkette te loer. Andersins, stuur gerus ’n WhatsApp indien jy enige vrae het. Elria: 071 881 4750.

55TulbaghJ&T-Bynicestudios-153.jpg
E.motion(Studios)-044.jpg
WhatsApp Image 2025-10-26 at 17.37.41.jpeg
WhatsApp Image 2026-02-16 at 17.54.52 (1).jpeg
WhatsApp Image 2025-10-21 at 18.18.04.jpeg
IMG_1984.jpg
Peet&Estmia-059.jpg
C&Z-89.jpg
WhatsApp Image 2025-10-26 at 17.37.41 (1).jpeg
WhatsApp Image 2025-10-21 at 18.18.03.jpeg
E.motion(Studios)-045.jpg
E.motion(Studios)-053.jpg
f14714814-2.jpg
A&I-27.jpg
C&D-99.jpg
IMG_0933_edited.jpg
Peet&Estmia-054.jpg
E.motion(Studios)-056.jpg
55TulbaghJ&T-Bynicestudios-158.jpg
f21178814-2.jpg
E.motion(Studios)-009.jpg
WhatsApp Image 2024-10-02 at 09.15.43.jpeg
Peet&Estmia-044 (1).jpg
Engaged-55.jpg
Peet&Estmia-069.jpg
IMG_9298.jpg
C&D-101.jpg
55TulbaghJ&T-Bynicestudios-157.jpg
E.motion(Studios)-063.jpg
WhatsApp Image 2026-02-16 at 17.54.55 - Copy.jpeg
A&I-32.jpg
bottom of page