top of page

​Dienste wat ek lewer
Ek doen grimering en haarstilering, en word verder ondersteun deur ’n bekwame span assistentkunstenaars, wat beteken dat ons met gemak groter groepe en spesiale geleenthede kan hanteer.
​​
Klik op elk van die dienste hier onder om my pryse te sien.
Kwotasasie-aanvraagvorm
Alhoewel my pryslys vir jou beskikbaar is, is dit steeds nodig dat ek vir jou ’n persoonlike kwotasie uitwerk. Sodoende reken ek die reiskoste in vir ’n meer akkurate kwotasie en bevestig ek jou troudatum se beskikbaarheid.
Vul asseblief hierdie vorm in sodat ek vir jou ’n persoonlike kwotasie kan uitwerk.
bottom of page

